Die Hartenbos Bejaardesorgdiens is ‘n program van Badisa.  Badisa is die maatskaplike diensorganisasie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VG Kerk (Kaapland) wat professionele dienste lewer aan mense in nood, ongeag hul ras of geloof.  Badisa is ‘n geregistreerde nie-winsgewende organisasie, NPO 011-891 en ‘n openbare weldaadsorganisasie, PBO 930 006 348


NG Kerk Hartenbos


JY!

Ja, jy.  Wees asseblief deel van hierdie diensbare geleentheid.  Jou donasie sal ‘n groot verskil maak.

Hartenbos Bejaardesorgdiens

ABSA

4047999864