Hartenbos Bejaardesorgdiens

VISIE

Ons, Hartenbos Bejaardesorgdiens, dien, ons versorg, ons ondersteun, ter wille van Christus

 

MISSIE

Ons, Hartenbos Bejaardesorgdiens, gedring deur die liefde van Christus, in samewerking met die gemeenskap, lewer kwaliteit geestelike, fisiese en maatskaplike dienste aan mense in nood in Hartenbos en omgewing deur dienslewering, versorging en ondersteuning.